PROF ROELF VAN NIEKERK

Kliniese en Industriële Sielkundige 

 Meester Menslike Hulpbron Deskundige

BA Teol [Stell] BA Hons [Stell]

MA Klin Psig [UPE]MA Indust Sielk [Stell]

MEd [Rhodes] D Phil [UPE]

Address: Nobbsweg 6 Somerstrand,6001 

Bus: 32227,Somerstrand,6019

Nommer:082 892 5499

Epos:  roelf@psychpract.co.za 


Dienste

Individuele Psigoterapie 

Gemik op die evaluering en behandeling van sielkundige probleme (Adolessente en volwassenes ouer as 15 jaar)

Afrigting (‘Coaching’) 

Gemik op die ontwikkeling van persoonlike en beroepskundigheid (d.i., Persoonlike/Lewens Afrigting, Bestuursafrigting, Leierskapafrigting, Uitvoerende Leierskapafrigting, en Spanafrigting);

Loopbaanvoorligting 

Gemik op die eksplorasie, assessering, en gepaste loopbaankeuse (Adolessente en volwassenes ouer as 15 jaar)

Beroepsvoorligting 

Gemik op die behandeling van werkverwante kwessies en probleme.

Affiliasies